Luke 12:59 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sê vir jou: Jy mag nie daarvandaan vertrek voordat jy die heel laaste geld betaal het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En as dit gebeur, sal julle nie vrykom voordat julle die laaste sent betaal het nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sê vir jou, jy sal daar sekerlik nie uitkom voordat jy ook die laaste oortjie betaal het nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek verseker jou: Jy sal sekerlik nie daar uitkom voordat jy die laaste sent betaal het nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sê vir jou: Jy sal beslis nie daar uitkom voordat jy die laaste lepton betaal het nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir jou, jy sal nie uit die tronk uitkom nie. Jy sal eers alles moet betaal wat jy skuld.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie weet, later word julle skuldig bevind en dan moet julle ’n lang tyd in die tronk gaan sit.” |