Luke 12:57 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, en waarom oordeel julle ook nie uit julleself wat reg is nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoekom kan julle nie self besluit wat is reg nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | En waarom oordeel julle ook nie uit julleself wat reg is nie? |
| Afrikaans 1983 | “Waarom maak julle nie vir julleself uit wat die regte ding is om te doen nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Hoekom kan julle nie self oordeel oor wat reg is nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle weet goed wat die regte ding is om te doen. Hoekom doen julle dit nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Besef julle nie hoe laat dit al op God se groot horlosie is nie? |