Luke 12:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as julle die suidewind sien waai, sê julle: Daar sal hitte wees; en dit het gebeur.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer die suidewind waai, sê julle: ‘Vandag sal skroeiwarm wees.’ En dit is so.
Afrikaans 1933/1953 En wanneer julle die suidewind sien waai, sê julle: Dit sal gloeiend warm wees! en dit gebeur.
Afrikaans 1983 En as die suidewind waai, sê julle: ‘Dit gaan warm word!’ en dit word warm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En wanneer die suidewind waai, sê julle, ‘Dit gaan baie warm word!’ en dit gebeur ook.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En wanneer julle sien die suidewind waai, dan sê julle: ‘Dit sal vandag baie warm wees.’ En dit gebeur ook so.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En wanneer die suidewind begin waai, sê julle: ‘Nou gaan ons uitbraai van die hitte.’ En dan gebeur dit ook.