Luke 12:52 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want van nou af sal daar vyf in een huis verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van nou af sal gesinne oor My verdeeld wees, drie teen twee, en twee teen drie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want van nou af sal daar vyf in een huis verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie. |
| Afrikaans 1983 | want van nou af sal daar vyf mense in een huis onderling verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want van nou af sal vyf mense in een huis verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van nou af sal daar vyf mense in een huis wees wat twis, drie mense teen twee, en twee mense teen drie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs in dieselfde huisgesin sal mense oor My verdeeld wees. |