Luke 12:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sê julle dat Ek gekom het om vrede op aarde te gee? Ek sê vir jou, Nee; maar eerder verdeeldheid: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dink julle Ek het gekom om vrede op aarde te bring? Nee, Ek het gekom om stryd en verdeeldheid te bring! |
| Afrikaans 1933/1953 | Dink julle dat Ek gekom het om vrede op die aarde te gee? Nee, sê Ek vir julle, maar eerder verdeeldheid. |
| Afrikaans 1983 | Dink julle dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring? Nee, sê Ek vir julle, eerder verdeeldheid, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dink julle dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring? Nee, sê Ek vir julle, eerder verdeeldheid, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dink julle Ek het gekom om vrede te bring op die aarde? Nee, Ek sê vir julle: Ek het gekom, en nou twis mense met mekaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dink julle almal gaan nou skielik in vrede met mekaar leef omdat Ek hier is? Nee, inteendeel. Van nou af gaan mense eers baklei. |