Luke 12:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het gekom om vuur op die aarde te stuur; en wat sal ek as dit al aangesteek is? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het gekom om vuur op die aarde te bring en Ek wens dat my taak al afgehandel was! |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was! |
| Afrikaans 1983 | “Ek het gekom om vuur op die aarde aan te steek, en hoe wens Ek dat dit al aan die brand is! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek het gekom om 'n vuur op die aarde aan te steek, en hoe wens Ek dat dit al aan die brand was! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek het gekom om vuur op die aarde te gooi, en Ek wens die vuur het al klaar begin brand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “My werk is om alles hier op aarde van hoek tot kant te kom verander. En hoe wens Ek nie dat dit al begin nie! |