Luke 12:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daardie dienskneg wat die wil van sy heer geken het en hom nie voorberei het nie en nie volgens sy wil gedoen het nie, sal met baie slae geslaan word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die slaaf sal swaar gestraf word, want alhoewel hy sy plig geken het, het hy dit nie gedoen nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daardie dienskneg wat die wil van sy heer geken het en nie klaargemaak of volgens sy wil gedoen het nie, sal met baie slae geslaan word; |
| Afrikaans 1983 | “Die slaaf wat geweet het wat sy eienaar wil hê maar wat nie gereed gemaak of volgens die wil van sy eienaar gehandel het nie, sal 'n swaar straf kry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daardie slaaf wat weet wat sy eienaar wil hê, en nie gereed is of gedoen het wat sy eienaar van hom verwag nie, sal swaar gestraf word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is slawe wat presies weet wat hulle eienaar wil hê, maar hulle doen dit nie en hulle is nie altyd gereed nie. Die eienaar sal hierdie slawe swaar straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die werker wat weet wat sy eienaar van hom verwag, maar wat hom nie daaraan steur nie en doen wat hy wil, sal bitter swaarkry op die dag dat sy eienaar terugkom. |