Luke 12:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voorwaar Ek sê vir julle, dat hy hom sal aanstel as heerser oor alles wat hy het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek verseker jou, die meester sal die slaaf aanstel oor alles wat hy besit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarlik, Ek sê vir julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel. |
| Afrikaans 1983 | Ek sê vir julle die waarheid: Sy eienaar sal hom aanstel oor alles wat hy besit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarlik, Ek sê vir julle: Hy sal hom oor al sy besittings aanstel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle, en dit is seker: Die eienaar sal daardie slaaf die hoof maak wat vir al die goed van sy eienaar moet sorg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uiteindelik sal hy die bestuurder oor die hele fabriek word. |