Luke 12:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, besig sal vind. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As die meester terugkom en sien dat die slaaf ’n goeie werk gedoen het, sal daar ’n beloning wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, so besig sal vind. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die man vir wie sy eienaar, by sy tuiskoms, so aan die werk sal kry. Gelukkig is hy! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gelukkig is daardie slaaf wie se eienaar hom so aan die werk sal vind wanneer hy kom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die eienaar terugkom en hy sien sy slaaf is besig om alles te doen wat die eienaar vir hom gesê het, dan sal daardie slaaf baie gelukkig wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So ’n werker sal goed beloon word as die eienaar op ’n dag kom inspeksie doen. |