Luke 12:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Petrus vir Hom: Here, vertel U hierdie gelykenis vir ons of selfs tot almal? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Petrus vra toe: “Here, is hierdie gelykenis net vir ons of vir almal?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Petrus vir Hom: Here, vertel U hierdie gelykenis vir ons of ook vir almal? |
| Afrikaans 1983 | Toe vra Petrus: “Here, is hierdie gelykenis net vir ons bedoel of vir almal?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe vra •Petrus: “Here, vertel U hierdie gelykenis vir ons, of vir almal?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Petrus het gevra: “Here, vir wie vertel U hierdie gelykenis? Vertel U dit vir óns of vir al die mense?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Petrus vra toe vir Jesus: “Met wie praat U nou eintlik? Net met ons dissipels, of ook met al die ander mense?” |