Luke 12:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek sê vir julle, my vriende: Wees nie bevrees vir die wat die liggaam doodmaak en daarna niks meer het wat hulle kan doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek sê vir julle, my vriende, moenie bang wees vir dié wat julle wil doodmaak nie. Hulle kan net die liggaam doodmaak; hulle kan niks meer aan julle doen nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sê vir julle, my vriende: Moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak en daarna niks meer kan doen nie; |
| Afrikaans 1983 | “Aan julle, my vriende, sê Ek: Moenie bang wees vir dié wat die liggaam doodmaak en daarna niks verder kan doen nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “My vriende, Ek sê vir julle: Moenie hulle vrees wat die liggaam doodmaak, en daarna niks verder kan doen nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle is my vriende. Daarom sê Ek vir julle dat julle nie bang moet wees vir mense nie. Hulle kan net julle liggame doodmaak. Maar daarna kan hulle niks meer aan julle doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sê My, vir wie dink julle moet ’n mens die bangste wees, vir mense of vir God? Kyk ’n bietjie: Mense kan miskien jou liggaam doodmaak, maar dis al. |