Luke 12:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat julle lendene omgord wees en julle ligte brand;
Afrikaans (NLV) 2011 “Wees geklee vir diens en goed voorberei,
Afrikaans 1933/1953 Laat julle heupe omgord wees en julle lampe aan die brand.
Afrikaans 1983 “Wees gereed, die heupe omgord en die lampe aan die brand!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Laat julle heupe omgord wees en julle lampe aan die brand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet altyd gereed wees, julle lampe moet altyd brand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle moet reg leef. Laat julle lig helder in hierdie donker wêreld skyn, want die Here kan enige oomblik terugkom.