Luke 12:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “Waar jou skat is, dáár sal jou hart en gedagtes ook wees.”
Afrikaans 1933/1953 Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.
Afrikaans 1983 Waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dinge wat in die hemel by God is, moet vir julle die belangrikste wees. Dan sal julle net dink aan God wat in die hemel is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Onthou, die dinge waarmee jy jou van vroeg tot laat besig hou, sê wat die belangrikste in jou lewe is. Jou lewe wys waar jy jou ‘rekening’ oopgemaak het.”