Luke 12:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar soek liewer die koninkryk van God; en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Beywer julle allereers vir sy koningsheerskappy en Hy sal vir julle hierdie dinge nog daarby gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar soek die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. |
| Afrikaans 1983 | Beywer julle vir sy koninkryk, dan sal Hy julle ook hierdie dinge gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soek eerder sy •koninkryk, en hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nee, dit moet vir julle die belangrikste wees dat God die Koning is. Dan sal Hy al hierdie ander dinge vir julle gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al wat julle moet doen, is om heeltyd sy koninkryk eerste te stel. Leef dag en nag soos burgers van sy nuwe wêreld. En los die res vir Hom. Hy sal wel sorg dat julle alles kry wat julle elke dag nodig het. |