Luke 12:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As julle dan nie in staat is om die minste te doen nie, waarom dink julle dan aan die res? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En as kommer nie eers sulke klein dingetjies kan regkry nie, wat is die nut van kommer oor groter dinge? |
| Afrikaans 1933/1953 | As julle dan selfs nie die geringste kan doen nie, waarom kwel julle jul oor die ander dinge? |
| Afrikaans 1983 | As julle nie eens so 'n klein dingetjie kan regkry nie, waarom bekommer julle julle oor die ander dinge? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As julle nie eers so 'n klein dingetjie kan regkry nie, waarom bekommer julle julle oor die res? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As julle nie julle lewe 'n klein bietjie langer kan maak nie, hoekom is julle dan bekommerd oor al die ander dinge? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met julle bekommernis kan julle jul lewens nie eens met ’n enkele sekonde verleng nie. Hou dadelik op daarmee! |