Luke 12:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En wie van julle kan met nadenke een el by sy lengte voeg?
Afrikaans (NLV) 2011 Kan al julle bekommernisse ’n enkele sekonde tot julle lewe toevoeg? Natuurlik nie!
Afrikaans 1933/1953 En wie onder julle kan, deur hom te kwel, een el by sy lengte voeg?
Afrikaans 1983 Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een uur verleng?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie van julle kan, deur hom te bekommer, een el by sy lewe voeg?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal niks help as julle bekommerd is nie. Dit sal julle nie langer laat lewe nie, nie een uur langer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir wat bekommer julle julle dan so? Dit help in elk geval niks nie.