Luke 12:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die lewe is meer as vleis, en die liggaam is meer as klere.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die lewe bestaan uit veel meer as kos en die liggaam is veel meer as klere.
Afrikaans 1933/1953 Die lewe is meer as die voedsel en die liggaam as die klere.
Afrikaans 1983 Die lewe is tog belangriker as kos en die liggaam as klere.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die lewe is tog belangriker as kos en die liggaam as klere.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die lewe is belangriker as kos en die liggaam is belangriker as klere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die lewe gaan oor baie meer as dit. Kyk net ’n bietjie om julle, dan sien julle wat Ek bedoel.