Luke 12:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So is hy wat vir homself skatte bymekaarmaak en nie ryk is by God nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ja, ’n mens is ’n dwaas as jy net aardse rykdom versamel, maar nie ’n ryk verhouding met God het nie.”
Afrikaans 1933/1953 So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is in God nie.
Afrikaans 1983 So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is by God nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So gaan dit met iemand wat vir homself skatte bymekaarmaak, en nie in God ryk is nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So gaan dit met 'n mens wat vir homself geld en mooi goed bymekaarmaak op die aarde, maar nie ryk is by God nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Weet julle, so gaan dit met almal wat die verkeerde skatte bymekaarmaak. Die doderyk is die enigste beloning vir al hulle harde werk. Gee julle lewens eerder aan God. Maak vir julle skatte by Hom bymekaar. Dan wag daar ’n splinternuwe lewe op julle.”