Luke 12:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie; ook nie weggesteek nie, wat nie bekend sal word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die tyd kom dat alles openbaar sal word; alles wat geheim gehou word, sal onthul word.
Afrikaans 1933/1953 En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie.
Afrikaans 1983 Daar is niks bedek wat nie onthul sal word nie, en niks geheim wat nie bekend sal word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar is niks bedek wat nie openbaar sal word nie, en niks verborge wat nie bekend sal word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense kan probeer om dit weg te steek dat hulle vals is, maar God sal dit vir almal wys. Mense doen nou dinge in die geheim, maar God sal vir almal sê wat dit is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gelukkig kan mense se leuens nooit die waarheid in ’n bottel toeskroef nie.