Luke 12:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het by homself gedink en gesê: Wat moet ek doen, omdat ek geen plek het om my vrugte te gee nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het toe by homself gewonder: ‘Wat moet ek doen? Ek het nie meer stoorplek vir die oes oor nie.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het by homself geredeneer en gesê: Wat sal ek doen, want ek het geen plek waar ek my oes kan insamel nie? |
| Afrikaans 1983 | Hy het toe by homself gedink: wat moet ek doen? Ek het nie plek waar ek my oes kan opgaar nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het homself toe afgevra, ‘Wat moet ek doen? Want ek het nie plek waar ek my oes kan opgaar nie.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | het hy met homself gepraat en gesê: ‘Wat sal ek doen? Ek het nie genoeg plek waar ek al die koring kan bêre nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op ’n dag dink hy toe by homself: ‘Ek het ’n probleem. My skure is nie meer groot genoeg om al my oeste in te bêre nie.’ |