Luke 12:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En een van die skare sê vir hom: Meester, spreek met my broer dat hy die erfdeel met my moet deel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het iemand uit die skare geroep: “Leermeester, sê asseblief vir my broer om ons pa se boedel met my te deel.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En een van die skare sê vir Hom: Meester, sê vir my broer dat hy die erfenis met my moet deel. |
| Afrikaans 1983 | Iemand uit die menigte sê toe vir Jesus: “Meneer, sê vir my broer hy moet die erfenis met my deel.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Iemand uit die skare het vir Hom gesê: “Meester, sê vir my broer om die erfenis met my te deel.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was baie mense, en een van hulle het vir Jesus gesê: “Meneer, my broer erf baie goed. Sê vir hom hy moet vir my ook daarvan gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand uit die skare sê toe vir Jesus: “Goeie Leermeester, help my asseblief met my groot probleem. My pa is onlangs dood en nou wil my broer nie ons erfgeld met my deel nie. Hy hou alles net vir homself.” |