Luke 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want 'n vriend van my op sy reis het na my toe gekom, en ek het niks om hom voor te gee nie?
Afrikaans (NLV) 2011 ‘’n Vriend van my het pas aangekom vir ’n besoek, en ek het niks vir hom om te eet nie,’
Afrikaans 1933/1953 want 'n vriend van my het van 'n reis by my aangekom, en ek het niks om aan hom voor te sit nie --
Afrikaans 1983 want 'n vriend van my wat op reis is, het by my aangekom, en ek het niks om vir hom voor te sit nie.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want 'n vriend van my wat op reis is, het by my aangekom en ek het niks om vir hom voor te sit nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want 'n ander vriend van my het nou skielik by my aangekom. Hy het ver geloop, en ek het niks wat ek vir hom kan gee om te eet nie.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ’n goeie vriend van my het uit die bloute daar by my aangekom. En my huis is dolleeg. Ek het nie ’n stukkie kos om hom aan te bied nie. Kan jy my nie met drie broodjies uithelp nie?’