Luke 11:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy lê en wag op hom en probeer om iets uit sy mond te vang, sodat hulle hom kan aankla.
Afrikaans (NLV) 2011 in ’n poging om Hom te betrap op iets wat Hy verkeerd sê.
Afrikaans 1933/1953 om vir Hom 'n strik te stel en te probeer om iets uit sy mond op te vang, sodat hulle Hom kon beskuldig.
Afrikaans 1983 en fyn opgelet of Hy iets sou sê waarop hulle Hom kon vastrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en Hom fyn dopgehou of Hy iets sou sê op grond waarvan hulle Hom kon vastrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het gewag dat Hy iets verkeerd sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Fariseërs en die wetskenners het hulle bes probeer om Jesus in ’n hoek te dryf. Hulle wou hê dat Hy iets moes sê wat hulle teen Hom kon gebruik.