Luke 11:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat die bloed van al die profete, wat vergiet is van die grondlegging van die wêreld af, van hierdie geslag geëis mag word;
Afrikaans (NLV) 2011 “En julle van hierdie geslag sal verantwoordelik gehou word vir al God se profete van die skepping van die wêreld af —
Afrikaans 1933/1953 sodat van hierdie geslag afgeëis kan word die bloed van al die profete wat vergiet is van die grondlegging van die wêreld af,
Afrikaans 1983 So is die huidige geslag dan skuldig aan die bloed van al die profete wat vergiet is van die skepping van die wêreld af:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom sal vir die bloed van al die profete wat sedert die grondlegging van die wêreld vergiet is, vergelding van hierdie geslag geëis word –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vandat die wêreld begin het, het mense profete vermoor, en God sal die mense wat nou lewe, daaroor straf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom sal elke druppel bloed van elke boodskapper van die Here van julle spul geëis word.