Luke 11:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het die wysheid van God ook gesê: Ek sal profete en apostels na hulle stuur, en sommige van hulle sal hulle doodmaak en vervolg.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dít is wat God in sy wysheid oor julle gesê het: ‘Ek sal profete en apostels na hulle toe stuur, en hulle sal sommige doodmaak en ander vervolg.’
Afrikaans 1933/1953 Daarom het die wysheid van God ook gesê: Ek sal profete en apostels na hulle stuur, en van die sal hulle doodmaak en vervolg,
Afrikaans 1983 Daarom het Die Wysheid van God gesê: ‘Ek sal profete en apostels na hulle toe stuur, maar hulle sal sommige van hulle doodmaak en ander vervolg.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Om hierdie rede het die Wysheid van God gesê, ‘Ek sal profete en •apostels na hulle stuur, maar hulle sal sommige doodmaak en vervolg.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En so word dit waar wat God gesê het: ‘Ek sal profete en apostels na my mense toe stuur, maar die mense sal party van die profete en apostels laat swaarkry en die mense sal party van hulle doodmaak.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “God het al lankal gewaarsku dat so iets sou gebeur. Hy het gesê dat Hy sy boodskappers en sy apostels na julle toe sou stuur, maar dat hulle doodgemaak en vervolg sou word.