Luke 11:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wee julle! want julle bou die grafte van die profete, en julle vaders het hulle doodgemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ellende wag vir julle! Want julle bou grafte vir die profete wat julle voorouers lank gelede vermoor het.
Afrikaans 1933/1953 Wee julle, want julle bou die grafte van die profete, en julle vaders het hulle gedood.
Afrikaans 1983 “Ellende wag vir julle, want julle bou grafmonumente vir die profete, maar julle voorvaders het hulle vermoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wee julle, want julle bou grafmonumente vir die profete, maar julle voorvaders het hulle vermoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal sleg gaan met julle, want julle maak die grafte van die profete mooi, maar dit is julle voorouers wat die profete doodgemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ja, swaar tye wag vorentoe op julle, want julle rig groot grafstene op vir al God se boodskappers van weleer.