Luke 11:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar gee liewer aalmoese van wat julle het; en kyk, alles is vir julle rein. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee dus vir die behoeftiges wat binne die koppie en die bord is, en julle sal oral skoon wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar gee wat daarin is, as aalmoes, en dan is alles vir julle rein. |
| Afrikaans 1983 | Gee liewer wat in die bekers en borde is, vir die armes, dan sal alle dinge vir julle rein wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gee liewer die inhoud vir liefdadigheid, dan sal alles vir julle skoon wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet julle van die kos wat in julle bekers en op julle borde is, vir die arm mense gee. As julle dit doen, dan wys julle dat julle binne-in heeltemal rein is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom gee julle nie ook julle binnekant vir Hom nie? Dan is julle regtig silwerskoon, binne en buite! |