Luke 11:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle dwase, het Hy wat die buitekant gemaak het, nie ook gemaak wat binne is nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dwase! Het God nie die binne- sowel as die buitekant gemaak nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Onverstandiges, het Hy wat die buitekant gemaak het, nie die binnekant ook gemaak nie? |
| Afrikaans 1983 | Julle dwase! Het Hy wat die buitekant gemaak het, nie ook die binnekant gemaak nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dwase! Het Hy wat die buitekant gemaak het, nie ook die binnekant gemaak nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle is baie dom. God het nie net julle buitekant gemaak nie, Hy het ook julle binnekant gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle dwase! Weet julle nie dat God ons nie net met ’n buitekant gemaak het nie, maar ook met ’n binnekant? |