Luke 11:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vergeef ons ons sondes; want ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is. En lei ons nie in versoeking nie; maar verlos ons van die bose. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En vergewe ons ons sondes, net soos ons dié wat teen ons gesondig het, vergewe. En bring ons nie in die versoeking nie.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. |
| Afrikaans 1983 | en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat teen ons oortree; en laat ons nie in versoeking kom nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vergeef ons ons sondes; want ook ons vergeef elkeen wat teenoor ons skuldig staan. En bring ons nie in versoeking nie.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En vergewe ons alles wat ons verkeerd gedoen het, want ons vergewe ook ander mense wat teen ons verkeerd gedoen het. Help ons dat niks sal gebeur wat ons verkeerd sal laat doen nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vergeef ons waar ons nie doen wat U van ons vra nie, net soos ons almal vergewe wat nie reg teenoor ons optree nie. En help ons om nooit te swig voor versoekings nie.” |