Luke 11:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die Fariseër dit sien, het hy hom verwonder dat hy nie eers voor ete gewas het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy gasheer was verbaas om te sien dat Hy plaasneem sonder om eers die seremoniële reiniging volgens Joodse gebruik na te kom.
Afrikaans 1933/1953 En toe die Fariseër dit sien, het hy hom verwonder dat Hy nie voor die maaltyd eers gewas het nie.
Afrikaans 1983 Die Fariseër was verwonderd toe hy sien dat Jesus nie die gebruik nagekom het om voor die ete eers hande te was nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Fariseër was verbaas om te sien dat Jesus Hom nie voor die ete laat was het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Fariseër het dit gesien en hy was verbaas omdat Jesus nie eers sy hande gewas het voordat Hy by die tafel gaan sit het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Fariseër was verstom hieroor.