Luke 11:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Pas dan op dat die lig wat in jou is, nie duisternis is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak seker dat die lig wat jy dink jy het, nie dalk duisternis is nie.
Afrikaans 1933/1953 Pas dan op dat die lig in jou nie duisternis is nie.
Afrikaans 1983 Pas dus op dat die lig in jou nie donker is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pas dus op dat die lig in jou nie duisternis is nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet jy seker maak dat daar altyd lig in jou is, en nie donker nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As daar geen goddelike lig in jou lewe skyn nie, is dit regtig nag binne-in jou.