Luke 11:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee ons dag vir dag ons daaglikse brood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee ons die porsie brood wat ons vir elke dag nodig het. |
| Afrikaans 1933/1953 | gee ons elke dag ons daaglikse brood; |
| Afrikaans 1983 | Gee ons elke dag ons daaglikse brood; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gee ons elke dag ons daaglikse brood |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gee vir ons die kos wat ons elke dag nodig het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gee ons asseblief elke dag genoeg om van te leef. |