Luke 11:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy sê: Ja, salig is die wat die woord van God hoor en dit bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het geantwoord: “Maar nog meer geseënd is almal wat die woord van God hoor en dit uitleef.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar. |
| Afrikaans 1983 | Maar Hy sê: “Nog meer bevoorreg is hulle wat die woord van God hoor en dit onderhou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Hy antwoord: “Ja, maar waarlik gelukkig is hulle wat die woord van God hoor en dit onderhou.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Jesus het gesê: “Die mense wat waarlik gelukkig is, is die mense wat die woord van God hoor en doen wat God wil hê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ja, dis seker waar,” antwoord Jesus toe. “Maar daar is mense wat selfs nog gelukkiger as my ma is. Dit is hulle wat God se Woord hoor en dit doen.” |