Luke 11:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as hy kom, vind hy dit gevee en versier.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy gaan dus terug en kry sy vorige tuiste uitgevee en skoon.
Afrikaans 1933/1953 En hy kom en vind dit uitgevee en versierd.
Afrikaans 1983 Hy kom dan terug en kry dit skoon en aan die kant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En by sy terugkeer vind hy dit uitgevee en aan die kant gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan kom die onrein gees terug na daardie mens toe, en hy sien daardie mens is soos 'n huis wat skoon en netjies is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar gekom, vind hy die plek dan dolleeg, mooi skoon en reg.