Luke 11:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat nie by my is nie, is teen my; en hy wat nie saam met my versamel nie, verstrooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Enigiemand wat My nie help nie, weerstaan My; en enigiemand wat nie saam met My die skape bymekaarmaak nie, is besig om hulle uitmekaar te jaag.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat nie met My is nie, is teen My; en hy wat nie saam met My versamel nie, verstrooi. |
| Afrikaans 1983 | “Wie nie aan my kant is nie, is teen My. En wie nie saam met My die skape bymekaarmaak nie, jaag hulle uitmekaar.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie hulle nie by My skaar nie, is teen My, en wie nie saam met My bymekaarmaak nie, verstrooi.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat nie vir My is nie, is teen My. Iemand wat My nie help om mense na God toe te bring nie, jaag die mense weg van Hom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wat sê hierdie beeld vir julle? Dít: julle kan mos duidelik sien aan wie se kant Ek staan. Nou moet julle ’n keuse maak: óf julle kom staan aan my kant óf julle gaan staan aan my vyand se kant; óf julle help My om mense na God se nuwe wêreld toe te lei óf julle jaag hulle weg. |