Luke 11:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer 'n sterk gewapende man sy paleis bewaak, is sy besittings in vrede; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want wanneer Satan, wat ten volle gewapen is, sy paleis bewaak, is dit veilig — |
| Afrikaans 1933/1953 | Wanneer 'n sterk man wat goed gewapend is, sy huis bewaak, is sy besittings in veiligheid. |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer 'n sterk man hom goed bewapen en sy huis bewaak, is al sy besittings veilig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer 'n sterk, goed bewapende man sy eie huis bewaak, is sy besittings veilig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Sterk man wat baie wapens het en wat sy huis goed oppas, sy goed is veilig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Kom Ek verduidelik dit met ’n beeld. Dink julle ’n mens kan sommer by die huis van ’n groot man wat ’n klomp wapens in sy kluis het, instap en sy goed gaan steel? Natuurlik nie. Hy sal jou mos vinnig op jou plek sit. |