Luke 11:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar sommige van hulle het gesê: Hy dryf die duiwels uit deur Beëlsebul, die hoof van die duiwels. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar sommige het gesê: “Geen wonder Hy kan bose geeste uitdryf nie. Hy kry sy krag van Satan, die prins van bose geeste!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar sommige van hulle sê: Deur Beëlsebul, die owerste van die duiwels, dryf Hy die duiwels uit. |
| Afrikaans 1983 | maar party van hulle het gesê: “Dit is met die hulp van Beëlsebul, die aanvoerder van die bose geeste, dat hy geeste uitdrywe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar sommige van hulle het beweer: “Dit is deur Beëlsebul, die aanvoerder van die demone, dat hy die demone uitdryf.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar party mense het gesê: “ Beëlsebul, die leier van die duiwels, help vir Jesus om die duiwels uit te jaag.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Party was egter nie beïndruk nie. “Nee wat, moenie julle so maklik laat kul nie. Hierdie man is goeie vriende met die duiwel self. Daarom luister die bose geeste na hom.” |