Luke 11:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of as hy 'n eier vra, sal hy vir hom 'n skerpioen aanbied? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Of as hulle ’n eier vra, gee julle dan vir hulle ’n skerpioen? Natuurlik nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | of ook as hy 'n eier vra, hom 'n skerpioen gee? |
| Afrikaans 1983 | Of as hy 'n eier vra, vir hom 'n skerpioen sal gee? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Of as hy 'n eier vra, vir hom 'n skerpioen gee? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer die seun vir sy pa 'n eier vra, dan sal sy pa nie vir hom 'n skerpioen gee nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hy vir ’n eier vra, gee julle hom mos nie iets boos soos ’n skerpioen nie. Nou ja, God maak ook nie so met sy kinders nie. |