Luke 10:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En genees die siekes wat daarin is, en sê vir hulle: Die koninkryk van God het naby julle gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Genees die siekes wat daar woon, en sê vir hulle: ‘Die koningsheerskappy van God is nou naby julle.’
Afrikaans 1933/1953 En maak die siekes gesond wat daarin is, en sê vir hulle: Die koninkryk van God het naby julle gekom.
Afrikaans 1983 Maak die siekes daar gesond en sê vir die mense: ‘Vir julle is die koninkryk van God baie naby!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak die siekes wat daar is, gesond en sê vir hulle, ‘Vir julle is die •koninkryk van God op hande.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die siek mense in daardie stad gesond maak. Julle moet vir hulle sê: ‘Die tyd is naby wanneer julle sal weet God is Koning.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maak al die siek mense gesond wat julle raakloop. Sê ook vir hulle: ‘God se nuwe wêreld het tot hier by julle gekom.’