Luke 10:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in watter stad julle ook al ingaan en hulle julle ontvang, eet die dinge wat julle voorgehou word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As ’n dorp julle verwelkom, eet wat ook al aan julle voorgesit word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in watter stad julle ook al mag ingaan en hulle jul ontvang, eet wat aan julle voorgesit word. |
| Afrikaans 1983 | As julle in 'n dorp kom en hulle ontvang julle, eet dan wat hulle vir julle voorsit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As julle in 'n dorp kom en die mense verwelkom julle, eet wat aan julle voorgesit word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As julle in 'n stad kom en die mense sê julle is welkom, dan moet julle eet wat die mense vir julle gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In al die dorpe waarheen Ek julle stuur, moet julle by mense gaan bly wat julle goed ontvang. En wees tevrede met julle kos en slaapplek. |