Luke 10:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as die seun van vrede daar is, sal julle vrede daarop rus; so nie, sal dit weer tot julle terugkeer.
Afrikaans (NLV) 2011 As dié wat daar bly, dit waardig is, sal die seën bly; as hulle dit nie is nie, sal die seën na julle toe terugkom.
Afrikaans 1933/1953 En as dr 'n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer.
Afrikaans 1983 As daar iemand woon vir wie die vrede bestem is, sal die vrede op hom bly; so nie, sal dit na julle toe terugkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As daar 'n vredeliewende mens woon, sal julle vrede op hom rus, anders sal dit na julle terugkeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “As daar iemand in die huis woon wat vrede wil hê, dan sal die vrede by hom bly. Maar as daar niemand in die huis is wat die vrede wil hê nie, dan sal God nie vir daardie huis vrede gee nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die eienaar julle net so vriendelik teruggroet, is alles in orde. Dan sal God se vrede by hom bly. Maar as hy julle nie goed ontvang nie, sal God se vrede nie by hom bly nie.