Luke 10:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in watter huis julle ook al ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis!
Afrikaans (NLV) 2011 “Elke keer wanneer julle ’n huis binnegaan, spreek die vredesgroet daaroor uit.
Afrikaans 1933/1953 En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis!
Afrikaans 1983 As julle in 'n huis kom, moet julle eerste woorde wees: ‘Vrede vir hierdie huis.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Watter huis julle ook al binnegaan, sê eers, ‘Vrede vir hierdie huis!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer julle in 'n huis kom, dan moet julle eers sê: ‘God gee vir hierdie huis vrede.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As julle in ’n huis inkom, sê dan: ‘God sal baie goed wees vir hierdie huis.’