Luke 10:42 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar een ding is nodig: en Maria het daardie goeie deel gekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar is regtig net een ding wat nodig is om oor besorg te wees. Maria het dit ontdek — en Ek gaan dit nie van haar af wegneem nie.”
Afrikaans 1933/1953 maar een ding is nodig; en Maria het die goeie deel uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.
Afrikaans 1983 maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar net een ding is noodsaaklik, en Maria het die goeie deel gekies; dit sal nie van haar af weggeneem word nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar daar is een ding wat belangriker is as alles, en Maria het hierdie een ding gekies, en niemand sal dit wegneem van haar nie.”