Luke 10:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dra geen beurs of sak of skoene nie, en groet niemand op die pad nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie enige geld saamvat nie, of ’n reissak of selfs ’n ekstra paar sandale nie. En moenie enigiemand langs die pad groet nie.
Afrikaans 1933/1953 Moenie 'n beurs of 'n reissak of skoene dra nie, en groet niemand op die pad nie.
Afrikaans 1983 “Moenie 'n beurs of 'n reissak of skoene saamdra nie, en moenie langs die pad met groetery tyd verkwis nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Moenie 'n beursie of 'n reissak of sandale saamdra nie, en moet niemand langs die pad groet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moenie beursies saamneem nie. Julle moet ook nie rugsakke en sandale saamneem nie. En julle moenie tyd mors en vir almal op die pad vra hoe dit gaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle moet só te werk gaan: Moenie ’n klomp geld saamvat nie. Dit is ook nie nodig om groot tasse met baie klere te pak nie. Moenie langs die pad met ander mense gesels nie.