Luke 10:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy het 'n suster gehad met die naam van Maria, wat ook aan Jesus se voete gesit en sy woord gehoor het.
Afrikaans (NLV) 2011 Haar suster, Maria, het aan die Here se voete gesit en luister na wat Hy hulle leer.
Afrikaans 1933/1953 En sy het 'n suster gehad met die naam van Maria; die het aan die voete van Jesus gesit en na sy woord geluister.
Afrikaans 1983 Sy het 'n suster gehad, Maria, wat aan die voete van die Here gaan sit en na sy woorde geluister het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy het 'n suster met die naam Maria gehad, wat by die Here se voete gaan sit het om na sy woorde te luister.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Haar suster se naam was Maria. Maria het by die voete van die Here gaan sit en sy het geluister na alles wat Hy sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het ook ’n suster gehad; haar naam was Marta. Toe Jesus daar in hulle huis kom, het Hy oudergewoonte met sy volgelinge oor God se nuwe wêreld gepraat. Maria, wat haar suster gehelp het om die kos reg te kry, het dit agtergekom. Sy het toe tussen hulle gaan sit.