Luke 10:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het. Toe sê Jesus vir hom: Gaan en doen jy net so.
Afrikaans (NLV) 2011 Die man het geantwoord: “Die een wat aan hom medelye bewys het.” Toe het Jesus gesê: “Gaan nou, en doen jy dieselfde.”
Afrikaans 1933/1953 En hy antwoord: Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het. Toe sê Jesus vir hom: Gaan en doen jy net so.
Afrikaans 1983 Die wetgeleerde antwoord: “Die man wat aan hom medelye bewys het.” Toe sê Jesus vir hom: “Gaan maak jy ook so.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En hy het geantwoord: “Die een wat ontferming aan hom betoon het.” Toe sê Jesus vir hom: “Gaan maak jy ook so.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die skrifgeleerde het gesê: “Daardie man wat jammer was vir hom en wat hom gehelp het.” Toe sê Jesus vir die skrifgeleerde: “Gaan, en doen wat die Samaritaan gedoen het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy antwoord toe: “Ja, wel, seker daardie een wat goedgedoen het aan die man wat aangerand is.” “Mooi so! Gaan doen jy nou presies dieselfde as hy. Word ’n medemens vir elkeen met wie jy elke dag te doen het, maak nie saak wie of wat hulle is nie,” het Jesus geantwoord.