Luke 10:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie van hierdie drie, dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het?
Afrikaans (NLV) 2011 “Nou, watter van hierdie drie sou jy sê, was ’n naaste vir die man wat deur die rowers aangeval is?” het Jesus gevra.
Afrikaans 1933/1953 Wie dan van hierdie drie, dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het?
Afrikaans 1983 “Wie van hierdie drie is volgens jou die naaste van hom wat onder die rowers verval het?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie van hierdie drie, dink jy, was 'n naaste vir die man wat deur die rowers oorval is?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus vra toe vir die skrifgeleerde: “Wat dink jy? Wie van hierdie drie mense het 'n naaste geword van die man vir wie daardie manne aangeval het?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sê My, wie van hierdie drie mans was ’n medemens vir daardie arme man wat onder die rowers deurgeloop het? Wat dink jy?” het Jesus toe vir die kenner van die wet gevra.