Luke 10:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar 'n sekere Samaritaan het op reis gekom waar hy was; en toe hy hom sien, het hy innig jammer vir hom gevoel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Toe het ’n Samaritaan verbygekom, en toe hy die man sien, het hy hom innig jammer gekry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar 'n sekere Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom sien, het hy innig jammer gevoel, |
| Afrikaans 1983 | Maar 'n Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom, en toe hy hom sien, het hy hom innig jammer gekry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar 'n Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom sien, het hy hom innig jammer gekry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Samaritaan het daar aangekom op dieselfde pad. Toe hy by die man kom en hom sien, was hy baie jammer vir hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Toe kom daar ’n Samaritaan verby. En, soos jy weet, is die Samaritane en die Israeliete nie vriende nie. Maar hierdie Samaritaan het gaan stilstaan om te kyk wat die beseerde man makeer. Toe hy sien hoe die arme man lyk, het hy hom baie jammer gekry. |