Luke 10:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan voort: kyk, Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan nou, en onthou dat Ek julle soos lammers tussen wolwe instuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan dan; kyk, Ek stuur julle soos lammers onder wolwe. |
| Afrikaans 1983 | Gaan nou! Maar onthou: Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe in. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gaan nou! Kyk, Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe in. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gaan nou, maar onthou, Ek stuur julle na die mense in die wêreld, en julle sal wees soos skape wat tussen gevaarlike wolwe is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan nou na die plekke toe waarheen Ek nog op pad is. Maar wees gewaarsku: daar wag groot gevare op julle. Ek stuur julle soos ’n klompie skape deur ’n bos wat wemel van gevaarlike diere. |