Luke 10:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hom: Jy het reg geantwoord; doen dit, en jy sal lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Reg!” het Jesus vir hom gesê. “Doen dit en jy sal lewe!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Hy vir hom: Jy het reg geantwoord; doen dit, en jy sal lewe. |
| Afrikaans 1983 | “Jy het reg geantwoord,” sê Jesus vir hom. “Doen dit en jy sal die lewe verkry.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy het reg geantwoord,” het Jesus vir hom gesê. “Doen dit, en jy sal leef!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Jesus vir hom: “Jy het reg geantwoord. Gaan doen dit, en jy sal die ewige lewe kry.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mooi so!” het Jesus gesê. “Jy het reg geantwoord. Gaan doen dit, dan sal daar vir jou ’n plek wees in God se nuwe wêreld. So eenvoudig is dit!” |